- Vanaf R15,950 per persoon wat deel
- Slegs 2 persone per treinkompartement
- Maandelikse paaiemente beskikbaar
Lambertsbaai, Darling, Langebaan, Paternoster, Clanwilliam, Vanrhynsdorp, Niewoudville, Calvinia, Garies, Springbok, Goegap, Cintrusdal, Paarl, Wellington
Prys sluit in:
- Treinvervoer
- Baie goeie verblyf
- Twee etes daagliks, ontbyt en aandete
- Alle toegangsgeld en fooitjies
Toer Program
Trein vertrek vanaf Johannesburg stasie.
Arriveer in Kaap waar ons oornag.
Ons vertrek na ontbyt met bus na Lambertsbaai via Darling Langebaan Paternoster en nog dorpies. Oornag Lambertsbaai.
Na ontbyt vertrek ons na Clanwilliam en area. Oornag Clanwilliam.
Vandag ry ons na Calvinia via Vanrhynsdorp en Niewoudville. Oornag Calvinia.
Na ontbyt ry ons Na Springbok via Garies. Oornag Springbok.
Ons soek blomme in Springbok area en besoek ook Goegap natuur resrvaat.
Vandag ry ons na Citrusdal waar ons oornag.
Na ontbyt vertrek ons na Paarl waar ons oornag maar stop op roete by padstalle.
Ons klim weer trein by Wellington stasie oppad terug huistoe.
Vandag arriveer ons terug by die huis met baie fotos en nuwe vriende.