Kersfees Toer: 20-31 Desember 2026

12 Days
  • Vanaf R19 750 p/p wat deel
  • Deposito R4 000
  • Ontbyt en aandete ingesluit

Kimberley, Beaufort Wes, Worcester, Houtbaai, Simonstad, Kaapstad, Lambertsbaai, Vosburg

Prys sluit in:

  • Busvervoer
  • Verblyf
  • Twee maaltye per dag
  • Alle toegangsgelde

Toer Program

Day 1 :
Kimberley

Vertrek vanaf Pretoria na Kimberley, via Potchefstroom en Klerksdorp

Day 2 :
Beaufort-Wes

Ons reis vanaf Kimberley na Beaufort Wes via Victoria Wes

Day 3 :
Kaapstad

Ons reis vanaf Beaufort Wes na die Kaap via Laingsburg en Worcester

Day 4 :
Kaapstad

Ons besoek vandag vandag Houtbaai en Simonstad

Day 5 :
Kaapstad

Ons besoek die Waterfront en ander plekke in die omgewing

Day 6 :
Lambertsbaai

Vertrek vanaf Kaapstad na Lambertsbaai

Day 7 :
Lambertsbaai

Spandeer die dag in Lambertsbaai, elkeen op sy eie op die strand

Day 8 :
Lambertsbaai

Ons besoek vandag nog plekke in die omgewing

Day 09 :
Lambertsbaai

Ons spandeer nog ‘n lekker dag by die see

Day 10 :
Vosburg

Ons vertrek vanaf Lambertsbaai na Vosburg waar ons oornag

Day 11 :
Kimberley

Ons reis na Kimberley via Britstown en Hopetown

Day 12 :
Arriveer tuis na ‘n lekker vakansie en ervaring met nuwe vriende gemaak

From R19,750
/ Adult
  • R17,950
  • Pretoria, Alberton, Vanderbylpark, Potchefstroom, Klerksdorp
  • English, Afrikaans
  • Gids
  • 2 Maaltye Per Dag
  • Bus
  • Deposito R4,000, Maandelikse Paaiemente Beskikbaar
Scroll to Top