Welkom by die Gerrie Louwrens Toerondervinding

Gerrie het baie jare ondervinding, van bus bestuur tot organisasie van toere.

Gerrie ken die paaie, die mense en die plekke.

Gerrie Louwrens Toere spesialiseer in persoonlike toere. Ons skep ‘n aangename familie atmosfeer.

Ons gebruik verskeie grotes luukse busse, wat van 17 tot 48 passasiers akkommodeer.

Ons stop gereeld sodat enige nodige fasaliteite gebruik kan word.

Akkommodasie is uit die boonste rakke.

Bushuur

Ons fasiliteer die verhuring van busse van ‘n gevestigde maatskappy in Midrand aan individue, groepe of maatskappye.

Jy kan ‘n bus huur vir ‘n kort dag- of besigtigingsuitstappies in Gauteng, of vir langer reise / toere.

Alle busse is ten volle verseker met alle permitte in plek en voorsien van ‘n gekwalifiseerde bestuurder. Die kapasiteit wissel van 16 tot 60 sitplekke.

Voltooi asseblief die vorm en ons sal vir jou ‘n kwotasie voorsien. Ons sal alle reëlings en papierwerk vir jou voltooi.


Leonie McLaren

Sal sy toere aanbeveel… luukse bus… puik akkommodasie met heerlike kos… Gerrie het goeie kennis omtrent al die besienswaardighede… en blomme.

Jeannette Stroebel

Almal wat gaan geniet dit. Ek het verlede jaar gedoen en dit is ‘n belewenis wat jy nie wil mis nie.

Liezel Sadle

Dit was ‘n “amazing” toer!

Johan Mienie

Ons was saam op ‘n blomme toer en dit was absoluut puik. Gerrie Louwrens ken die wereld soos die palm van sy hand en het ons absoluut bederf.

Elize Botes

Gerrie Louwrens Toere kan ek met ‘n geruste hart aanbeveel. Dit was awesome.

Christa Robinson

Dit is baie lekker om op die blomme toer te gaan en toer saam met wonderlike mense.

Leonie McLaren

Ons het dit so baie geniet, gaan weer saam op die wildtuin toer.

Kotie du Plessis

Beste toer ooit, Gerrie se toere rock.

Toekie Oelofse

Dankie Gerrie vir ‘n wonderlike blomme toer. Is altyd lekker om saam met jou te toer.

Dolly Koole

Ek was deel van die pragtige toer. ‘n Fantastiese ondervinding. Dankie Gerrie en toer span.

Erika Pretorius

Was ‘n lekker aangename toer gewees, het dit geniet

Scroll to Top