- Vanaf R19 750 p/p wat deel
- Deposito R4 000
- Ontbyt en aandete ingesluit
Kimberley, Beaufort Wes, Worcester, Houtbaai, Simonstad, Kaapstad, Lambertsbaai, Vosburg
Prys sluit in:
- Busvervoer
- Verblyf
- Twee maaltye per dag
- Alle toegangsgelde
Toer Program
Day 1 :
Kimberley
Vertrek vanaf Pretoria na Kimberley, via Potchefstroom en Klerksdorp
Day 2 :
Beaufort-Wes
Ons reis vanaf Kimberley na Beaufort Wes via Victoria Wes
Day 3 :
Kaapstad
Ons reis vanaf Beaufort Wes na die Kaap via Laingsburg en Worcester
Day 4 :
Kaapstad
Ons besoek vandag vandag Houtbaai en Simonstad
Day 5 :
Kaapstad
Ons besoek die Waterfront en ander plekke in die omgewing
Day 6 :
Lambertsbaai
Vertrek vanaf Kaapstad na Lambertsbaai
Day 7 :
Lambertsbaai
Spandeer die dag in Lambertsbaai, elkeen op sy eie op die strand
Day 8 :
Lambertsbaai
Ons besoek vandag nog plekke in die omgewing
Day 09 :
Lambertsbaai
Ons spandeer nog ‘n lekker dag by die see
Day 10 :
Vosburg
Ons vertrek vanaf Lambertsbaai na Vosburg waar ons oornag
Day 11 :
Kimberley
Ons reis na Kimberley via Britstown en Hopetown
Day 12 :
Arriveer tuis na ‘n lekker vakansie en ervaring met nuwe vriende gemaak





