Drakensberg Toer : 17 – 22 May 2026

6 Days
  • Vanaf R7,850 per persoon wat deel
  • Deposito R1 000
  • Afbetalings kan gedoen word
  • Geen kansellasie fooie word gehef

ATKV Drakensville, Royal Park, Winterton, Drakensberg Seunskoor

Prys sluit in:

  • Busvervoer
  • Verblyf
  • 2 maaltye per dag
  • Alle toegangsgelde

Toer Program

Day 1 :
ATKV Drakensville

Pretoria na ATKV Drakensville

Day 2 :
ATKV Drakensville

Spandeer die dag in die oord.

Day 3 :
ATKV Drakensville en Royal Park

Besoek Royal Reservaat vir ‘n stap sessie.

Day 4 :
Winterton Museum en Drakensberg Seunskoor

Ons besoek Winterton Museum en woon ‘n vertoning van die Drakensberg Seunskoor by.

Day 5 :
ATKV Drakensville

Kuier in oord met ‘n lekker braai

Day 6 :
Terug Huis Toe

Na ontbyt vertrek ons terug huistoe.


From R7,850
/ Adult
Scroll to Top