- Vanaf R12,950 per persoon wat deel
- Deposito R3 000
- Afbetalings kan gedoen word
- Geen kansellasie fooie word gehef
ATKV Drakensville, Winterton, Golden Gate, Clarens
Prys sluit in:
- Busvervoer
- Verblyf
- 2 maaltye per dag
- Alle toegangsgelde
Toer Program
Day 1 :
Drakensberg
Vertrek vanaf Pretoria, Alberton en Vanderbijlpark na ATKV Drakensville en oornag.
Day 2 :
ATKV Drakensville
Spandeer die dag in die oord.
Day 3 :
ATKV Drakensville
Besoek Royal Reservaat vir ‘n stap sessie.
Day 4 :
ATKV Drakensville
Ons besoek Winterton Museum en woon ‘n vertoning van die Drakensberg Seunskoor by.
Day 5 :
Oranje Gasteplaas
Na ontbyt vertrek ons na Oranje Gasteplaas via Golden Gate en Clarens.
Day 6 :
Clarens
Ons spandeer die dag in Clarens.
Day 7 :
Clarens
Vandag besoek ons die Kersiefees.
Day 8 :
Terug Huis Toe
Na ontbyt vertrek ons terug huistoe.