- Vanaf R13,700 per persoon wat deel (Indien nie deel, R3 500 ekstra)
- Deposito R3 000
- Ontbyt en aandete ingesluit
ATKV Drakensville, Winterton, Golden Gate, Clarens
Prys sluit in:
- Busvervoer
- Verblyf
- 2 maaltye per dag
- Alle toegangsgelde
Toer Program
Day 1 :
ATKV Drakensville
Vertrek vanaf Pretoria, Alberton en Vanderbijlpark na ATKV Drakensville
Day 2 :
ATKV Drakensville
Ons geniet ‘n rustige dag by ATKV Oord
Day 3 :
ATKV Drakensville
Besoek vandag Royal Reservaat vir ‘n stap sessie
Day 4 :
ATKV Drakensville
Besoek Winterton Museum en woon vertoning van Drakensberg Seunskoor by
Day 5 :
Oranje Gasteplaas
Ry vandag na Oranje Gasteplaas via Golden Gate Reservaat
Day 6 :
Clarens
Spandeer die dag in Clarens
Day 7 :
Clarens
Besoek die Kersiefees
Day 8 :
Terug Huis Toe
Na ontbyt vertrek ons terug huis toe



