- Vanaf R7,850 per persoon wat deel
- Deposito R1 000
- Afbetalings kan gedoen word
- Geen kansellasie fooie word gehef
ATKV Drakensville, Royal Park, Winterton, Drakensberg Seunskoor
Prys sluit in:
- Busvervoer
- Verblyf
- 2 maaltye per dag
- Alle toegangsgelde
Toer Program
Day 1 :
ATKV Drakensville
Pretoria na ATKV Drakensville
Day 2 :
ATKV Drakensville
Spandeer die dag in die oord.
Day 3 :
ATKV Drakensville en Royal Park
Besoek Royal Reservaat vir ‘n stap sessie.
Day 4 :
Winterton Museum en Drakensberg Seunskoor
Ons besoek Winterton Museum en woon ‘n vertoning van die Drakensberg Seunskoor by.
Day 5 :
ATKV Drakensville
Kuier in oord met ‘n lekker braai
Day 6 :
Terug Huis Toe
Na ontbyt vertrek ons terug huistoe.



