Drakensberg en Kersie Toer – 8-15 November 2026

8 Days
  • Vanaf R13,700 per persoon wat deel (Indien nie deel, R3 500 ekstra)
  • Deposito R3 000
  • Ontbyt en aandete ingesluit

ATKV Drakensville, Winterton, Golden Gate, Clarens

Prys sluit in:

  • Busvervoer
  • Verblyf
  • 2 maaltye per dag
  • Alle toegangsgelde

Toer Program

Day 1 :
ATKV Drakensville

Vertrek vanaf Pretoria, Alberton en Vanderbijlpark na ATKV Drakensville

Day 2 :
ATKV Drakensville

Ons geniet ‘n rustige dag by ATKV Oord

Day 3 :
ATKV Drakensville

Besoek vandag Royal Reservaat vir ‘n stap sessie

Day 4 :
ATKV Drakensville

Besoek Winterton Museum en woon vertoning van Drakensberg Seunskoor by

Day 5 :
Oranje Gasteplaas

Ry vandag na Oranje Gasteplaas via Golden Gate Reservaat

Day 6 :
Clarens

Spandeer die dag in Clarens

Day 7 :
Clarens

Besoek die Kersiefees

Day 8 :
Terug Huis Toe

Na ontbyt vertrek ons terug huis toe


From R13,700
/ Adult
Scroll to Top