- Vanaf R11,850 per persoon wat deel
- Deposito R3 000
- Afbetalings kan gedoen word
- Geen kansellasie fooie word gehef
ATKV Eiland, Witrivier, Kruger Wildtuin, Panorama Roete
Prys sluit in:
- Busvervoer
- Verblyf
- 2 maaltye per dag
- Alle toegangsgelde
Toer Program
Day 1 :
ATKV Eiland
Vertrek vanaf Vanderbylpark, Alberton en Pretoria na ATKV Eiland.
Day 2 :
ATKV Eiland
Spandeer die dag in die Oord.
Day 3 :
ATKV Eiland
Nog ‘n rustige dag in die Oord.
Day 4 :
Witrivier
Ons vertrek na Witrivier via die Panorama Roete.
Day 5 :
Kruger Wildtuin
Vandag reis ons na die Kruger Wildtuin opsoek na die Groot Vyf.
Day 6 :
Kruger Wildtuin
Weer ‘n vol dag in die Kruger Wildtuin.
Day 7 :
Huis Toe
Na ontbyt vertrek ons terug huistoe.