Wildtuin Toer: 4-9 Mei 2025

6 Days
  • Vanaf R8,850 per persoon wat deel
  • Deposito R3 000
  • Afbetalings kan gedoen word
  • Geen kansellasie fooie word gehef

Witrivier, Kruger Wildtuin, Panorama Roete, Drie Rondawels, Wonder View, Graskop

Prys sluit in:

  • Busvervoer
  • Verblyf
  • 2 maaltye per dag
  • Alle toegangsgelde

Toer Program

Day 1 :
Witrivier

Vertrek vanaf Vanderbylpark, Alberton en Pretoria na  Witrivier.

Day 2 :
Kruger Wildtuin

Ons spandeer die dag in die Kruger Wildtuin, opsoek na die Groot 5.

Day 3 :
Kruger Wildtuin

Weer ‘n vol dag in die Kruger Wildtuin.

Day 4 :
Panorama Roete

Ons doen die Panorama Roete, besoek Drie Rondawels, Wonder  View asook Graskop.

Day 5 :
Kruger Wildtuin

Vandag weer ‘n vol dag in die Kruger Wildtuin.

Day 6 :
Huis Toe

Na ontbyt vertrek ons terug huistoe.


From R8,850
/ Adult
Scroll to Top